Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 11:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Riet, soos ’n staf, is aan my gegee en die engel het gestaan en gesê: “Staan op en meet die tempel van God, die altaar en dié wat daar aanbid,

2. maar die buitekant om die binnehof van die tempel moet jy uitsluit en dit nie meet nie, want dit is aan die ander nasies gegee en hulle sal die afgesonderde stad twee en veertig maande lank vertrap

Lees volledige hoofstuk Openbaring 11