Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 1:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en van Yeshua, Die Gesalfde Een, die betroubare getuie, die Eersgeborene uit die dood en die Heerser oor die konings van die aarde; Hy wat ons liefhet, ons van ons sondes losgemaak het deur Sy bloedYes 61:6; 1 Kef 2:5,9 gemaak het vir God, Sy Vader; aan Hom die eer, lof, aanbidding en die heerskappy vir tydlose ewigheid! Dit is waar.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 1

Kyk Openbaring 1:5 in konteks