Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 1:3-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Sy seën aan dié een wat die boodskap van dié profesie lees en aan dié wat dit hoor en doen wat daarin geskryf is,Eks 3:14 van die sewe Geeste wat voor Sy troon isYes 11:2

4. Yoganan, aan sewe gemeentes in Asië: onverdiende guns vir julle en vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid van Hom wat is en wat was en wat kom,

5. en van Yeshua, Die Gesalfde Een, die betroubare getuie, die Eersgeborene uit die dood en die Heerser oor die konings van die aarde; Hy wat ons liefhet, ons van ons sondes losgemaak het deur Sy bloedYes 61:6; 1 Kef 2:5,9 gemaak het vir God, Sy Vader; aan Hom die eer, lof, aanbidding en die heerskappy vir tydlose ewigheid! Dit is waar.

6. en ons ’n koninkryk van priestersDan 7:13 en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek hetZ’kh 12:10 en al die families van die aarde sal oor Hom rou.Z’kh 12:10,12,14 Ja, dit is waar!

7. Let op, Hy kom met die wolkeEks 3:14 Hy wat is en wat was en wat kom; Hy wat alles vashou.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 1