Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 9:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Net so gooi hulle ook nie nuwe wyn in ou leersakke sodat die sakke nie breek en die wyn mors en die sakke vernietig word nie. ’n Mens gooi egter nuwe wyn in nuwe sakke en albei word bewaar.”

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 9

Kyk Mattityahu 9:17 in konteks