Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 6:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer jy bid, moet jy nie wees soos die toneelspelers van ’n vals karakter wat hou daarvan om in die bymekaarkomplekke en op die hoeke van die strate te staan en bid om deur die mense gesien te word nie. Dit is waar as Ek vir julle sê dat hulle hul beloning reeds ontvang het,

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 6

Kyk Mattityahu 6:5 in konteks