Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 6:32-34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. want dit is die ander nasies wat konsentreer op al hierdie dinge. Julle hemelse Vader weet dat julle ook al hierdie dinge nodig het,Kol 3:1

33. maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word.

34. Bekommer julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge bekommer. Elke dag het genoeg aan sy eie booshede.”

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 6