Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 4:9-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. en sê vir Hom: “Al hierdie dinge sal ek aan U gee, as U sal neerval en my aanbid.”Deut 6:13; Deut 10:20; Luk 4:8

10. Toe sê Yeshua vir hom: “Gaan weg, jou teëstander, want daar is geskrywe: ‘Aanbid יהוה, jou God en dien Hom alleen’.”

11. Daarna het die teëstander Hom alleen gelaat en let op, engele het nadergekom en Hom bedien.

12. Toe Yeshua gehoor het dat Yoganan gearresteer is, het Hy na die Galil gegaan

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 4