Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 4:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Woord aangaande Hom is versprei oor die hele Sirië en hulle het almal wat siek was na Hom toe gebring, hulle wat siek geword het van allerhande siektes en gekwel was deur ernstige pyne, hulle wat vasgevang was in die mag van demone, mense wat van hulle koppe afgegaan het en verlamdes en Hy het hulle gesond gemaak.

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 4

Kyk Mattityahu 4:24 in konteks