Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 4:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Hy daarvandaan verder gaan, het Hy twee ander broers gesien, Ya’akov, die seun van Zavdai en Yoganan, sy broer, in die skuit saam met hulle vader Zavdai, besig om hulle nette reg te maak en Hy het hulle geroep.

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 4

Kyk Mattityahu 4:21 in konteks