Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 4:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Terwyl Yeshua langs die see van Galila loop, sien Hy twee broers wat vissermanne was, Shim’on wat genoem is, Kefa en Andreas, sy broer, besig om ’n net in die see uit te gooi.

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 4

Kyk Mattityahu 4:18 in konteks