Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 3:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek doop julle in water sodat julle van die sonde kan wegdraai na God toe, maar die Een wat ná my kom, Wie se sandale ek nie eens waardig is om op te tel nie, is kragtiger as ek. Hy sal julle doop in die Gees van Afsondering en in vuur.

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 3

Kyk Mattityahu 3:11 in konteks