Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 19:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua sê vir hulle: “Dit is waar, Ek sê vir julle dat julle wat saam met My ingaan in die Nuwe Wêreld, wanneer die Seun van die mens op Sy troon van Gemanifesteerde Teenwoordigheid sit, ook op twaalf trone sal sit en die twaalf stamme van Yisra’el sal oordeel

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 19

Kyk Mattityahu 19:28 in konteks