Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 18:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en as jou oog vir jou ’n struikelblok is, ruk dit uit en gooi dit weg van jou af (stop dit en laat staan dit). Dit is vir jou beter om met een oog die lewe in te gaan (nie alles te sien nie), as om twee oë te hê en in die hel van vuur te val.

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 18

Kyk Mattityahu 18:9 in konteks