Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 18:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As jou hand of jou voet vir jou ’n struikelblok is, kap dit af en gooi dit weg van jou af (stop dit en laat staan), want dit is vir jou beter om die lewe in te gaan, kreupel of vermink (met minder), as om twee hande of voete te hê en in die ewige vuur te val

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 18

Kyk Mattityahu 18:8 in konteks