Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 11:28-30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. Kom na My toe, almal wat moeg gewerk is en gedwing word om laste te dra en Ek sal julle rus gee.Kla 3:27, 28 want Ek is vredevol en nederig van verstand, wil en emosie en julle sal rus vind vir julle gees,Yir 6:16

29. Neem My juk op julle en leer van My,Yes 46:1

30. want My juk is aangenaam en My las is lig.”

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 11