Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 6:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning, Herodes, het van Yeshua gehoor, want Sy Karakter en Outoriteit (Naam) het bekend geword en hy het gesê: “Hy is Yoganan, die Doper, wat uit die dood uit opgestaan het; daarom werk dié kragte in Hom.”

Lees volledige hoofstuk Markos 6

Kyk Markos 6:14 in konteks