maar Yeshua het hom nie toegelaat nie, maar vir hom gesê: “Gaan na jou huis en jou mense toe en maak aan hulle bekend alles wat יהוה vir jou gedoen het en dat Hy liefdevol omgegee het vir jou.”