Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 4:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hulle wat langs die pad is, is dié waar die boodskap gesaai word, maar sodra hulle dit gehoor het, kom die teëstander dadelik en neem die boodskap weg wat in hulle verstand gesaai is.

Lees volledige hoofstuk Markos 4

Kyk Markos 4:15 in konteks