Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 4:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het weer langs die meer begin leer en ’n groot menigte mense het by Hom bymekaargekom sodat Hyself in ’n boot op die meer gaan sit het en al die mense het op die strand gestaan.

Lees volledige hoofstuk Markos 4

Kyk Markos 4:1 in konteks