Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 2:27-28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

27. Hy sê vir hulle: “Die Shabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die Shabbat nie;

28. daarom is die Seun van die mens ook Meester van die Shabbat.”

Lees volledige hoofstuk Markos 2