Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 2:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hoe hy in die huis van God ingegaan het, toe Evyatar die hoofpriester was en die brode van die altaar van יהוה geëet het, wat niemand, volgens die wet, behalwe die priesters mag eet nie en ook vir die wat saam met hom was, gegee het?”

Lees volledige hoofstuk Markos 2

Kyk Markos 2:26 in konteks