Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 2:23-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Dit was toe Yeshua op die Shabbat deur die graanland geloop het dat Sy studentevolgelinge geloop en are afgepluk het

24. en die Fariseërs sê vir Hom: “Let op, waarom doen hulle op die Shabbat wat nie volgens die wet is nie?”

25. Yeshua sê vir hulle: “Het julle nooit gelees wat Dawid gedoen het toe hy in ’n groot nood was en hy en die wat by hom was, honger was nie?

Lees volledige hoofstuk Markos 2