Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 14:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op die eerste dag van die verwydering van suurdeeg, waarop die Jode gewoonlik die Pesaglam geslag het, sê Sy studentevolgelinge vir Hom: “Waar wil U hê moet ons vir U gaan voorberei dat U die Pesag kan eet?”

Lees volledige hoofstuk Markos 14

Kyk Markos 14:12 in konteks