Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 13:21-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Wanneer iemand vir julle sê: ‘Let op, hier is Die Gesalfde Een!’ en: ‘Let op, daar gaan Hy!’ moet dit nie glo nie,

22. want daar sal vals gesalfdes en profete, wat lieg, opstaan en hulle sal tekens en wonders doen en, as dit moontlik was, selfs ook die wat gekies is, mislei,

23. maar julle moet daarop let. Let op, Ek het vooruit gegaan en julle alles vertel,

Lees volledige hoofstuk Markos 13