Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 13:14-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. Wanneer julle dan die teken van die verwerplikheid van afgodery, waarvan gepraat is deur die profeet Dani’el,

15. en wie ook al op die dak is, moenie afkom en ingaan om iets uit sy huis weg te vat nie

16. en wie ook al op die land is, moenie omdraai na wat agter is om sy klere op te tel nie,

17. maar wee haar wat verwagtend is en die wat nog voed, in daardie dae.

Lees volledige hoofstuk Markos 13