Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 13:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en wanneer hulle julle wegvat om julle oor te lewer, moenie julle vooraf bekommer oor wat julle sal sê of daaroor dink nie, behalwe wat julle in daardie uur gegee word, dit moet julle sê, want dit is nie julle wat praat nie, maar die Gees van Afsondering.

Lees volledige hoofstuk Markos 13

Kyk Markos 13:11 in konteks