Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 1:45 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar toe hy uitgegaan het, begin hy baie verkondig en verslag doen oor die gebeurtenis sodat Yeshua nie meer openlik in ’n dorp kon ingaan nie, maar Hy was in verlate plekke en hulle het van elke plek af na Hom toe gekom.

Lees volledige hoofstuk Markos 1

Kyk Markos 1:45 in konteks