Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 9:61-62 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

61. ’n Ander een sê vir Hom: “My Meester, ek sal U volg, maar laat my eers toe om tot siens te sê aan die kinders wat in my huis is.”Gen 19:26

62. Yeshua antwoord hom: “Niemand wat sy hand aan die ploeg of juk slaan en agtertoe kyk, is waardig vir die Koninkryk van God nie.”

Lees volledige hoofstuk Luka 9