Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 8:47 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die vrou sien dat dit nie Sy aandag ontsnap het nie, kom sy bang en val aanbiddend voor Hom neer en maak bekend voor al die mense waarom sy aan Hom geraak het en hoe sy onmiddellik gesond geword het.

Lees volledige hoofstuk Luka 8

Kyk Luka 8:47 in konteks