Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 8:45 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua sê: “Wie het aan My geraak?” Toe almal dit ontken, sê Shim’on Kefa en die wat saam met hom was: “Ons Meester, die mense druk teen U aan en U sê: ‘Wie is dit wat aan My geraak het?’”

Lees volledige hoofstuk Luka 8

Kyk Luka 8:45 in konteks