Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 8:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want Yeshua het die vuil gees beveel om uit die man uit te gaan. Dit was ’n lang tyd wat hy besete was en hulle het hom in kettings geboei en in voetboeie vasgemaak en hy het die kettings uitmekaar geruk en die demoon het hom na die wildernis gedryf.

Lees volledige hoofstuk Luka 8

Kyk Luka 8:29 in konteks