Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 8:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Hy uitklim op die land, kom ’n sekere man uit die stad na Hom toe, wat vir ’n lang tyd ’n demoon in hom gehad het, geen klere gedra het nie en ook nie in ’n huis gebly het nie, maar by die grafte.

Lees volledige hoofstuk Luka 8

Kyk Luka 8:27 in konteks