Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 8:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy antwoord: “Aan julle is gegee om die geheime van die Koninkryk van God te ken, maar met die ander word deur vergelykende stories gepraat sodat hulle, kykende, nie sien nie en horende, nie verstaan nie.

Lees volledige hoofstuk Luka 8

Kyk Luka 8:10 in konteks