Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 7:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Yeshua dit hoor, het Hy hom verwonder oor hom en Hy draai Hom om en sê vir die mense wat saam met Hom loop: “Ek sê vir julle, selfs nie in Yisra’el het Ek so ’n groot vertroue gekry nie.”

Lees volledige hoofstuk Luka 7

Kyk Luka 7:9 in konteks