Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 5:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sodat julle egter kan sien dat die Seun van die mens outoriteit het om op aarde sondes te vergewe,” sê Hy vir die verlamde man: “Ek sê vir jou, staan op, tel jou draagbaar op en gaan na jou huis toe.”

Lees volledige hoofstuk Luka 5

Kyk Luka 5:24 in konteks