Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 3:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Tydens die vyftiende jaar van die regering van keiser Tiberius; toe Pontios Pilatos goewerneur was van Y’hudah, Herodes (heerser oor ’n kwart van die land) van die Galil en Filippos, sy broer, (heerser oor ’n kwart van die land) van Ituraia en die streek Tragonitus en Lisanias (heerser oor ’n kwart van die land) van Abilene,

Lees volledige hoofstuk Luka 3

Kyk Luka 3:1 in konteks