Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 20:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy begin om vir die mense hierdie gelykenis te vertel: “’n Sekere man het ’n wingerd geplant en dit aan werkers oorhandig en vir ’n lang tyd na ’n ander land gegaan.

Lees volledige hoofstuk Luka 20

Kyk Luka 20:9 in konteks