Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 20:46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Wees versigtig vir daardie leraars van die wet wat graag in lang klere rondloop en hou van hartlike groete in openbare plekke en van die beste sitplekke in die bymekaarkomplekke en die beste plekke by die feeste.

Lees volledige hoofstuk Luka 20

Kyk Luka 20:46 in konteks