Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 13:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die tyd kom wat die Meester van die huis sal opstaan en die deur sluit en julle sal buite staan en begin om aan die deur te klop en te sê: ‘Ons Meester, ons Meester, maak vir ons oop.’ Hy sal antwoord en vir julle sê: ‘Ek weet nie waar julle vandaan is nie.’

Lees volledige hoofstuk Luka 13

Kyk Luka 13:25 in konteks