Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 13:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar die hoof van die bymekaarkomplek, verontwaardig omdat Yeshua op die Shabbat gesond gemaak het, antwoord en sê vir die mense: “Daar is ses dae waarop ’n mens kan werk; kom dan op dié dae om gesond gemaak te word en nie op die Shabbat nie.”

Lees volledige hoofstuk Luka 13

Kyk Luka 13:14 in konteks