Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 10:40-42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

40. maar Marta was baie besig om gereed te staan om te bedien. Sy kom toe na Hom toe en sê: “My Meester, gee U nie om dat my suster my alleen laat bedien nie? Sê dan vir haar dat sy my moet help.”

41. Yeshua antwoord en sê vir haar: “Marta, Marta, jy is bekommerd en omgekrap oor baie dinge,

42. maar een ding is nodig; Miryam het die voordelige deel vir haarself gekies, wat nie van haar weggeneem sal word nie.”

Lees volledige hoofstuk Luka 10