Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 4:4-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. en ek dit openbaar kan maak en praat op die manier waarop dit vir my nodig is.

5. Leef in wysheid teenoor die wat buite is en koop julle geleenthede uit.Num 18:19

6. Laat julle boodskap altyd met guns wees, met sout voorberei en wees bewus daarvan hoe dit toepaslik is om elkeen te antwoord.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 4