Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 4:16-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. en wanneer hierdie brief by julle gelees is, sorg dat dit ook in die gemeente van Laodikeia gelees word en dat julle ook dié wat uit Laodikeia geskryf is, lees.

17. Sê vir Argippos: “Onthou die bediening wat jy ontvang het in ons Meester sodat jy dit sal voltooi.”

18. Hierdie groete is in my eie, wat Sha’ul is, se hand. Onthou my gevangeskap. Die onverdiende guns bly by julle! Dit is waar!

Lees volledige hoofstuk Kolossense 4