Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 3:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

sodat Sy boodskap ryklik in julle kan bly in wysheid. Leer en onderrig mekaar in die Psalms (gedigte met instrumentale musiek), in lofsange en in liedere van die Gees en sing in julle verstand, wil en emosie met dankbaarheid tot God.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 3

Kyk Kolossense 3:16 in konteks