Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 8:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar nou het Yeshua, Die Gesalfde Een ’n beter bediening ontvang as daardie, net soos wat die verbond ook beter is, waarvan Hy Tussenganger gemaak is, met beter beloftes as wat gegee is,

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 8

Kyk Hebreërs 8:6 in konteks