Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle wat uit die seuns van Levi die priesterskap ontvang, het ’n opdrag om, volgens die geskrewe wet, van die mense tiendes te neem, van hulle broers, alhoewel hulle ook die nageslag van Avraham is,

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:5 in konteks