Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 10:8-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Hierbo sê Hy: “Offers, graanoffers, brandoffers en sondoffers wil U nie hê nie,” dit wat volgens die geskrewe wet geoffer word,

9. daarna het Hy gesê: “Let op, Ek kom om U wil te doen, o God.” Hierin skaf Hy die eerste af om die tweede te vestig,

10. want in Sy wil word ons net een maal afgesonder deur die offer van die liggaam van Yeshua, Die Gesalfde Een.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 10