Handelinge 9:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
en almal wat hom gehoor het, was verstom en het gesê: “Is hy nie die man wat in Yerushalayim dié wat hierdie Outoriteit en Karakter aanroep vervolg het en hierheen gekom het met die doel om hulle vasgebind na die leierpriesters te bring nie?”