Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. In daardié dae, toe die studentevolgelinge vermeerder het, het daar ’n klagte vanaf die Hellenistiese studentevolgelinge teenoor die Hebreërs ontstaan dat hulle weduwees in die daaglikse versorging oorgesien is.

2. Toe het die twaalf afgevaardigdes die hele vergadering van studentevolgelinge bymekaargeroep en gesê: “Dit is nie aanvaarbaar dat ons die boodskap van God nalaat, om tafels te bedien nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6