Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In daardié dae, toe die studentevolgelinge vermeerder het, het daar ’n klagte vanaf die Hellenistiese studentevolgelinge teenoor die Hebreërs ontstaan dat hulle weduwees in die daaglikse versorging oorgesien is.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6

Kyk Handelinge 6:1 in konteks